Saftu en Cosatu oorhandig hul griefskrif

Die Suid-Afrikaanse minister in die Presidensie, Mondli Gungubele, het vandag lede van Saftu en Cosatu verseker dat die regering alles in sy vermoë doen om die dringende uitdagings wat Suid-Afrikaners in die gesig staar, aan te spreek. Gungubele het vandag ‘n lys van griewe van die twee vakbonde ontvang na die unies landwyd betoog het teen die hoë kos- en brandstofpryse, beurtkrag en werkloosheid. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad …