SA20: Proteas behaal die hoogste pryse

Proteaspelers het Maandag by die eerste SA20-spelerveiling van Krieket Suid-Afrika se nuwe T20-liga, die hoogste pryse gehaal. Tristan Stubbs was die duurste speler met Sunrisers Eastern Cape wat 9,2 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir dié 22-jarige kolwer betaal het. Pretoria Capitals het 6,9 miljoen rand vir Rilee Rossouw betaal terwyl Sunrisers 6,1 miljoen rand vir die Protea-snelbouler Marco Jansen, betaal het. Die kommissaris van SA20, Graeme Smith, sê hulle het groot planne vir die nuwe liga: