SA word dalk op internasionale waghond se gryslys geplaas

Daar bestaan ‘n 85-persent kans dat die Finansiële Aksietaakmag Suid-Afrika op ‘n gryslys gaan plaas. Dit is volgens navorsing in opdrag van Business Leadership South Africa. Die land staar dié probleem in die gesig omdat dit nie die waghond oor globale geldwassery en finansiering aan terrorisme se beleide nakom nie. Business Leadership SA se uitvoerende hoof, Busi Mavuso, sê sy is bemoedig deur Nasionale Tesourie en die Nasionale Vervolgingsgesag se ingrypings: