SA Wet op Vuurwapenbeheer: Ammunisie mag nie herlaai word

Ingevolge die voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer in Suid-Afrika wat die besit van ‘n vuurwapen vir selfverdediging wil skrap, sal dit ook ‘n misdryf wees om ammunisie te herlaai. Volgens Suid-Afrikaanse media sal jy nie eens herlaai-apparate mag besit nie.