SA Weermag gemaan teen agressiewe optrede

Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor Dirk Kotzé sê die weermag en ander wetstoepassingsagentskappe moet selfbeheersing uitoefen wanneer hulle die huidige geweld en plundering onderdruk. Dit volg nadat die weermag ontplooi is teen skares in KwaZulu-Natal en Gauteng wat betoog nadat oudpresident Jacob Zuma tronk toe is. Kotzé waarsku dat aggressiewe optrede die situasie kan vererger.

Hy sê wetstoepassers moes vroeër opgetree het