SA-VLV vier 90 jaar met bemagtiging

Die Suid-Afrikaanse Vrouelandbou-unie bied vandag en môre sy 90ste verjaardagkongres in Pretoria aan. Woordvoerder Riana Greyling sê om hulle verjaardag te vier en alle gemeenskappe te bedank wat die organisasie die afgelope nege dekades ondersteun het, het hulle ‘n landwye kombers-maak-projek van stapel gestuur. Sy sê die Covid-19-pandemie het die lede waarlik getoets: