SA vervoerkostes daal

Die Padvragvereniging in die buurland sê terwyl hy kennis geneem het van die toename van 59-sent per liter in die petrolprys, het vervoerkoste, wat geweldig hoog was gedurende die jaar, begin daal, danksy die afname in die prys van diesel. Brandstofpryse is steeds 33,4 persent hoër as wat dit verlede jaar hierdie tyd was. Die vereniging se hoof uitvoerende beampte, Gavin Kelly, sê die daling in vervoerpryse sal ook begin deurvloei na logistieke voorsieningskettings: