SA verkiesingsbrandpunte uitgewysOctober 25, 2021

Die Suid-Afrikaanse minister van verdediging, Thandi Modise, het gesê die ontplooiing van verskillende veiligheidheids-agentskappe sal keer dat kiesers op stemdag geïntimideer word. Sy het gesê verskeie verkiesingsbrandpunte is onder andere in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Wes- en die Oos-Kaap uitgewys.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *