SA stuur Toerisme-herstelplan van stapel

Die Suid-Afrikaanse regering het dié week amptelik sy Toerisme-herstelplan van stapel gestuur om die toerisme-sektor weer behoorlik aan die gang te kry na amper twee jaar van Covid-inperkings. Die inisiatief is een van twee strategieë wat dié Toerisme-maand van stapel gestuur is om internasionale reisigers terug na die land te lok. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, vertel meer.