SA staatsamptenare se staking begin Donderdag

Een van Suid-Afrika se grootste vakbonde waarsku dat hy die land Donderdag tot stilstand sal dwing as hy een van sy grootste stakings in meer as 10 jaar van stapel stuur. Die Vereniging van Staatsamptenare, wat meer as 230 000 werkers in die staatsdiens verteenwoordig, het vandag weer eens bevestig dat sy landwye staking in twee dae sal afskop. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…