SA spog met nuwe Meerkat Nasionale Park

Suid-Afrika spog met ‘n nuwe nasionale park ná die terrein van die Square Kilometer Array, SKA, die week tot ‘n nasionale park geproklameer. is. Die Meerkat Nasionale Park sal die fauna en flora van die Karoo sowel as die baie versteekte San-skatte wat in die gebied voorkom, bewaar. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…