SA-skole gaan onderrig in inheemse tale aanbied, tot Gr.12

Die Suid-Afrikaanse Departement van Basiese Onderwys het aangekondig hy ontwikkel ‘n strategiese plan om Suid-Afrikaanse tale te bevorder wat in skole gemarginaliseer is. Die departement se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê inheemse tale gaan ingespan word vir leer en onderrig in Graad 3 tot 12. Mhlanga sê moedertaalonderrig sal leerders in staat stel om te beter te leer en te begryp deur van hulle huistaal gebruik te maak: