SA se trauma moet aangespreek word

Die buurland se openbare belange-organisasie Section 27 sê hy is diep bedroef oor die wydverspreide en groeiende burgerlike onrus, plundering en geweldpleging oral in Suid-Afrika. Dit word veral gevoel deur inwoners van KwaZulu-Natal en Gauteng, wat in vrees leef. Woordvoerder Nontsikelelo Mpulo sê die maatreëls wat president Cyril Ramaphosa Maandag aangekondig het, kan in die korttermyn van waarde wees: