Prys van sonneblom-olie lê by produsent se keuse

Die prys van sonneblom-olie het aansienlik gestyg in die afgelope jaar. Landbou-ekonome in Suid-Afrika sê die verhoging in verbruikerspryse is as gevolg van ‘n afname in sonneblomproduksie. Verbruikers betaal 30 persent meer vir sonneblom-olie as verlede jaar hierdie tyd. Gilbert Mulonda, hoofbestuurder vir akkerbou en tuinbou by die Namibiese Akkerbouraad het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.