SA se skietgeweld – daar’s te veel vuurwapens en ammunisie

’n Kriminoloog in Suid-Afrika sê onwettige vuurwapens en die beskikbaarheid van onwettige ammunisie in die buurland het bygedra tot die onlangse styging in wapenverwante misdade. Guy Lamb sê die ANC-regering moet kyk na die verbetering van die reeds swak misdaadintelligensie in die land ná verskeie massaskietvoorvalle die afgelope weke, insluitend in die Wes-Kaap, Gauteng en KwaZulu-Natal: