SA se seniors sal wel eers later tweede spuit ontvang

Berigte uit Suid-Afrika lui dat daar verwarring is onder diegene ouer as sestig jaar wat reeds hulle eerste Covid-19 inenting gekry het. ‘n SMS is aan hulle gestuur waarin gesê word die datum vir hulle tweede inenting sal verander. ‘n SMS van die regering lui dat die tweede inenting nou toegedien sal word binne ses weke na die eerste dosis en nie na net drie weke nie. ‘n Covid-19 kenner van die Universiteit van die Wes-Kaap, Bertram Fielding, het bevestig dit is nie ‘n vals SMS nie: