SA se nasionale register vir seks-oortreders uitgebrei

Die Suid-Afrikaanse parlement sê die wetgewing oor geslagsgeweld wat nou gepubliseer is, maak voorsiening vir die hantering van huishoudelike geweld en ander verwante sake. ‘n Woordvoerder van die parlement, Moloto Mothapo, sê die wetgewing reguleer die verkryging van beskermingsbevele in reaksie op dade van huishoudelike geweld. Die wette reguleer ook die nasionale register vir seks-oortreders: