Media speel kritieke rol tydens pandemie

Elke Namibiër moet toegang tot inligting hê, veral nou te midde van die dodelike Covid-19-pandemie. Die uitvoerende direkteur van die Namibiese gesondheidheidsministerie, Ben Nangombe, gesels oor die belangrikheid van die media…