SA se Nasionael Covid-bevelsraad vergader weer volgende week

In Suid-Afrika sal die Nasionale Covid-bevelsraad sal na verwagting weer in die komende week vergader om die stand van sake rakende die pandemie in die land te bespreek. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, het aan die media gesê die land het lank terug reeds die benadering aangeneem om die pandemie te bestuur. Hy voeg by ander belanghebbendes sal ook geraadpleeg word.