SA se munisipaliteite val uitmekaar

Die leier van die DA John Steenhuisen se sy party is die ANC-regering ver voor en is in ‘n beter posisie om hul doelwitte te bereik. Steenhuisen het ondersteuners toegespreek by die party se finale byeenkoms In Johannesburg voor die plaaslike regeringsverkiesing op 1 November. Hy sê die verval in die land se munisipaliteite is een van Suid-Afrika se grootste uitdagings: