SA se kragnetwerk op kapasiteit, kan nie meer vat nie, al is daar ekstra

Die jongste verslag van die Wetenskaplike en Nywerheids-navorsingsraad dui daarop dat Suid-Afrika elke dag miljarde rande verloor weens beurtkrag. Die verslag het die aantal ure beurtkrag en die stadiums daarvan gemonitor. ‘n Senior navorser, Monique le Roux, sê selfs al word meer krag opgewek, kan die land se elektrisiteits-netwerk dit net eenvoudig nie hanteer nie. Le Roux het bevestig Suid-Afrika moes reeds 6 400 gigawatt-ure sonder krag klaarkom: