SA se BBP-syfers vandag bekend, kabinet het kommer

Die Suid-Afrikaanse kabinet sê hy is bekommerd voor vandag se verwagte bekendmaking van die ekonomiese statistiek. Die minister in die Presidensie, Mondli Gungubele, sê die jongste BBP-syfers sal toon tot hoe ‘n mate Suid-Afrika ekonomies herstel het en watter ingrypings nodig is. Hy sê die ekonomie en energiekrisis het die agenda oorheers op die kabinet se Lekgotla: