SA politieke partye sê vermy nóg ‘n gastenkwa-ontploffing

Suid-Afrikaanse politieke partye sê die gastenkwa-ontploffing in Boksburg waarin 15 mense dood en nóg 37 ernstig beseer is, kón vermy gewees het. Die IVP doen ‘n beroep op die vervoer-departement om te verseker dat die veiligheidsvereistes vir diegene wat gevaarlike goedere vervoer, verbeter word. Die Good Party-LP, Brett Herron, sê die Stad Ekurhuleni moet bevestig of hy ‘n goedgekeurde roeteplan vir die vervoer van gevaarlike goedere in plek het.