SA-owerhede hou dop vir aap-pokke

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Oordraagbare Siektes sê dat tot dusver, was daar nog geen voorkoms van aap-pokke in die buurland nie. Die siekte het in die afgelope twee weke vanaf Nigerië tot in Europa versprei en kom nou voor in 15 lande. Die jongste berigte toon dat die virus nie gevaarlik is nie. Dr. Jacqueline Weyer van die instituut maan persone wat ‘n reisgeskiedenis het.