SA-opposisie ruk op oor Phala Phala

Verskeie opposisiepartye in Suid-Afrika sal in September by die kantoor van die Openbare Beskermer betoog om toegang tot die verslae oor die Phala Phala-plaasskandaal te eis. Die EFF-leier, Julius Malema, het gister die media ingelig oor die opposisiepartye se standpunt oor die saak en sê verskeie staatsinstellings het parlementêre vrae oor hierdie kwessie doelbewus geïgnoreer: