SA ontwikkel dagga-waardekettings

Die Suid-Afrikaanse departement van landbou sê hulle gaan boere bystaan om aan die waardekettings vir dagga deel te neem. Die bedryf in die land is ‘n geskatte 28 miljard Suid-Afrikaanse rand werd en kan tussen 10 000 en 25 000 werksgeleenthede skep. Thabo Ramashala van die departement sê daar is ook ‘n behoefte aan toegewyde finansiering vir boere wat aan die bedryf deelneem: