SA onderteken kragkoop-ooreenkomste

Met Eskom wat vroeër vandag beurtkrag tot fase 5 vanaf fase 6 verlaag het, was daar die week nóg ‘n bietjie goeie nuus met die land se regering wat kragkoop-ooreenkomste met 13 onafhanklike kragprodusente onderteken het. Die minister van energie, Gwede Mantashe, sê hierdie projekte sal in die nabye toekoms tussen 1 000 en 2 000 megawatt se elektrisiteit by die land se krag-netwerk voeg. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt..