SA omgewingsminister sê kreefkwotas moet hersien word

Die Suid-Afrikaanse omgewingsminister Barbara Creecy sê sy het die nuut-aangestelde raadgewende advies-forum versoek om die toelaatbare vangste vir die 2021/2022 kreefseisoen te hersien. Creecy sê haar departement het baie klagtes en teenkanting gekry na kreef-kwotas vir vanjaar se vangseisoen aansienlike verminder is. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …