SA moet immigrasiebeleid kry – kyk na wat met Bushiri gebeur het

Die buurland se minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrika moet sy hele immigrasiestelsel hersien. Die minister het die onwettige permanente verblyfpermit van die selfverklaarde profeet Bushiri aangehaal en sê daar was nog nooit ‘n beleidsrigting oor immigrasie nie: