SA landbou-ekonoom verwag brandstofprys gaan weer in Julie styg

Die Suid-Afrikaanse rand handel tans stabiel teenoor die Amerikaanse dollar, maar ongelukkig bly die jongste prys van brent ru-olie-prys op sy hoogste vlak, sê ‘n Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom, Johnny van der Merwe. Hy sê brandstofpryse gaan ook volgens die AA in Julie in Suid-Afrika styg. Speenkalwers bly ook skaars, wat pryse hoog hou. Van der Merwe is aan die woord.