SA inflasie ook deur die dak

Dit is nie net Namibiërs wat met uiters hoë inflasie oor die weg moet kom nie. Statistieke Suid-Afrika sê die verbruikersprysinflasie het in April ‘n 14 maande-hoogtepunt behaal. Dit het van 3,2 persent in Maart tot 4,4 persent gestyg jaar op jaar. StatsSA se Woordvoerder, Patrick Kelly, sê die oorheersende bydraers tot die hoër jaarlikse inflasiekoers was voedsel en nie-alkoholiese drank; behuising en nutsdienste; vervoer; en ander goedere en dienste: