Debat oor hidrobreking kan weer opvlam

Die debat oor hidrobreking in die Karoo kan straks weer opvlam. Die Suid-Afrikaanse Departement van Minerale Bronne en Energie het tydens boorwerk nog skaliegas ontdek, het Minister Gwede Mantashe gister in die Parlement gesê. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *