SA hospitale begin voorberei vir vierde Covid-vlaag

Die Suid-Afrikaanse President, Cyril Ramaphosa sê die land se hospitale het begin voorberei om meer pasiënte op te neem met die vierde vlaag wat nou die land bereik het. Ramaphosa sê dit lyk asof die Omikron-variant agter die her-oplewing in Covid-infeksies regoor die land is. Hy sê hoewel dit nog nie duidelik is watter impak Omikron op hospitaal-opnames sou hê nie, is die regering besig om maniere te vind om medikasie vir die behandeling van Covid-19 te bekom. Fritz Platt, ons korrespondent in Kaapstad …