SA gesondheidsdepartement sal enstofverliese tot ‘n minimum beperk

Die Suid-Afrikaanse departement van gesondheid het berigte ontken dat ‘n groot aantal Covid-entstowwe na verwagting binnekort sal verval en vernietig moet word. Die departement sê daar is gebeurlikheidsplanne in plek om entstof-verliese tot ‘n minimum te beperk. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad …