SA, dis fase twee tot verdere kennisgewing

Fase twee-beurtkrag sal hierdie week van vier-uur in die middag tot vyf-uur die volgende oggend tot verdere kennisgewing in die buurland ingestel word. Die kragvoorsiener het beurtkrag gistermiddag opgeskort. Eskom-woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die instestelling van beurtkrag in die nag is hoofsaaklik te wyte aan die behoefte om noodopwekkingsreserwes te bewaar, as gevolg van die groot aantal foutiewe eenhede: