SA arbeidsminister beveel verpligte inenting in werkplekke aan

Die Suid-Afrikaanse minister van arbeid, Thulas Nxesi het vandag gevra dat werkgewers liewer, in plaas van om werknemers te dwing, moet aanmoedig om hul Covid-inspuiting te kry. Dit, nadat die Suid-Afrikaanse Nasionale Ekonomiese Ontwikkeling en Arbeidsraad vandag aanbeveel het dat verpligte inenting in Suid Afrikaanse werkplekke geïmplementeer moet word. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …