Ry môre met jou fiets werk toe vir Wêreld-fietsdag

Wêreld-fietsdag word op 3 Junie gevier. Die Namibiese Padveiligheidsforum in samewerking met die Namibiese Fietsry-federasie bied ter viering van  Wêreld-fietsdag oor die Cycle to Work-dag aan.  Die dag moedig mense aan om met hul fietse na hul werkplekke te ry. Fietsryers kom môreoggend om sewe-uur by Maerua Super Spar byeen en Cycle to Work spring om half-agt weg. Horst Heimstädt, uitvoerende hoof van die forum gesels met Kosmos 94.1 Nuus.  

https://iframe.iono.fm/e/1189480