Rusland se aanvalle raak nie die Oekraïne se verdedigingstaktiek nie

Die Oekraïnse ambassadeur na Brittanje Vadym Prystaiko, sê hoewel die 81 missiele wat Rusland op stede in sy land afgevuur het, wreed en onwettig was, verander dit niks aan hulle strategie nie. Hy sê die weermag vorder steeds.