Rundu sluit nuwe wateraansluitings

Die Rundu dorpsraad het alle nuwe wateraansluitings in nuwe gebiede van die dorp gesluit. Volgens die dorp se woordvoerder Benjamin Makayi, is dit gedoen om die span toe te laat om onder andere, instandhoudingswerk te doen. Hy verduidelik…