Brand in Kruger bevestig

Die bestuur van die Krugerwildtuin het bevestig ‘n brand het verlede nag naby die Tambotie-tentkamp en die Kingfisher-bewaringspos uitgebreek. ‘n Woordvoerder, Isaac Phaahla, sê die parkbestuur en spanne was op die toneel in die sentrale deel van die park om die brand onder bedwang te bring: