Rugby Afrika gaan wedstryd tussen Namibië en Ivoorkus videostroom later vanmiddag

Rugby Afrika het bekendgemaak dat die groep A-wedstryd in Abidjan tussen Namibië en die Ivoorkus regsstreek ge- videostroom gaan word op sy faceboek-blad.Die afskoptyd is ses uur vanmiddag Namibiese tyd.