Rou riool by Hanover in Noord-Kaap in veld gestort

Die DA in die Noord-Kaap sê die rou riool wat die plaaslike munisipaliteit van Emthanjeni in die veld gestort het, is ‘n omgewingsoortreding en hou ernstige gesondheidgevolge vir Hanover in. Die party sê daar het ook in die groter munisipale gebied rioolverwante probleme aan die lig gekom. Die woordvoerder van die DA, Gerhard Engelbrecht, sê die oortreding van maatreëls met rioolverwydering is ook ‘n kriminele oortreding: