Roots by Stampriet se bemagtigingsgrond loop oop

Die Roots-ontwikkeling by Stampriet boer spreekwoordelik, vooruit. ‘n Nuwe inisiatief, bemagtigingsgrond, is uiters gewild. Die projek bied 10 hektaar grond waarop individue kan kom boer en aansluit by die bedrywighede van Roots. Volgens Salomon Kalondo, een van Roots se vennote, poog hulle met die stukke grond om welvaart oor generasies te bou. Hy verduidelik.