Rooikruis stel Afrikasentrum vir mediese regstelsels oop in Pretoria

Die internasionale Rooikruiskomitee stel vandag amptelik die nuwe Afrikasentrum vir mediese regstelsels in Pretoria bekend. Dit is deel van sy sentrale opsporingsagentskap wat ten doel het om ‘n multidissiplinêre gemeenskapsnetwerk te vestig vir beleidsmakers en praktisyns in mediese reg. ‘n Woordvoerder van die komitee, Stephen Fonseca, sê die mikpunt is om die belangrikheid van plaaslike mediese regskennis oor konflik, rampe en in die konteks van migrasie op die Afrikavasteland te bevorder: