Ronelle Rademeyer hang na drie dekades haar hoed op

Ná meer as drie dekades permanent in die diens van die joernalistiek, betree Republikein se nuusredakteur ’n splinternuwe hoofstuk. Ronelle Rademeyer het haar joernalistieke loopbaan meer as 30 jaar gelede by Beeld in Pretoria begin en het 22 jaar Namibiërs geesdriftig in Republikein bedien. Sy sê sy het kosbare herinneringe…

Sy wens Afrikaanse joernalistiek in Namibië net die beste toe.