RISE betoog teen seks-vir-werk

Die nasionale leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, lei ‘n betoging by die Johannesburgse Aandelebeurs om die voorkoms van seks-vir-werk- en kontant-vir-werk-praktyke aan te spreek, veral in die kleinhandel- en mynbousektor. Die nasionale woordvoerder, Gugu Ndima, sê die betoging wil bewusmaking kweek en optrede van instellings en genoteerde maatskappye eis om hierdie praktyke uit te roei. Sy beklemtoon ook die kwessie in Plaaslike Regering: