Restaurantvereniging van SA sê bedryf sukkel steeds erg 

Intussen het die hoofbestuurder van die Restaurantvereniging van Suid-Afrika, Wendy Alberts, die regering se besluit om nie strenger inperkings in te stel nie, hartlik verwelkom. Sy sê beide die toeriste- en die restaurantbedryf sukkel reeds erg.