Republikeine verloor in Georgia oor sameswerings teorieë

Die Demokraat Raphael Warnock is die wenner in die herverkiesing vir die Georgia-deelstaat se Senaatsetels. Hy het 50,8 persent van die stemme op hom verenig. Sy teenstander, die Republikein Hershel Walker was ‘n Trump-kandidaat. Die Demokraat en lid van die Huis van Verteenwoordigers, Amy Klobuchar, sê Trump se klagtes oor vroeër stemme en stemme deur die pos het dit moeliker gemaak vir Republikeine om te stem.