Repokoers sal vanjaar verder styg om inflasie te beperk

Nog repokoers-verhogings word vanjaar verwag. Kenners meen die huidige inflasiekoers is die hoof dryfveer vir hoër terugkoopkoerse omdat dit help om inflasie te beperk. Die Bank van Namibië het vanoggend die repokoers na 4,75 persent opgestoot. Salomo Hei, besturende direkteur van High Economic Intelligence, verduidelik.