Repokoers: dit was verwag meen ekonoom

Reaksie word ontvang op die aankondiging van die Bank van Namibië dat die repokoers onveranderd op 3,75 persent bly en prima ook onveranderd is op 7,5 persent. Klaus Schade, ‘n Namibiese ekonoom…